haadoctor.blogg.se

Nuwe afrikaanse musiek
Nuwe afrikaanse musiek











nuwe afrikaanse musiek

Van die musiek op “Spookpsalms” is ook in die TV reeks (“Wie lê waar”) gebruik maar nie in geheel soos dit op die album verskyn nie.

nuwe afrikaanse musiek

Hierna sal daar ook vertonings in die Kaap geskied asook in die Vrystaat in Juliemaand tydens die Volksbladkunstefees. Piet Botha sal tydens Meimaand ‘n paar vertonings rondom Pretoria gee waartydens die nuwe werk lewendig gehoor kan word en die album beskikbaar sal wees, soos by Cafè Barcelona op Saterdag die 21e en Sondagmiddag die 22e by die Blue Flame Grill in Montana, alvorens daar weer teen einde Mei na Mosambiek gegaan sal word vir die jaarlikse STRAB musiekfees. Wat opvallend is van hierdie werk is die suiwer Afrikaans wat gebruik word.ĭaarbenewens die gevoel van “n ander tyd”, as mens dit so kan stel, wat

nuwe afrikaanse musiek

Donovan Borne het agtergrondsang gelewer en so het die Spookorkes die liedjies in die Nog ‘n ou vriend en eertydse lid van die Jack Hammer groep, Leon van Zweel het die saksofoon laat huil. Geweldig opwindend om uiteindelik vir die legende Ollie Viljoen saam op ‘nĪlbum te hê, op trekklavier en orrel. Piet Botha het kitare, klavier, orrel en mondfluitjie gespeel en gesing.ĭie pragtige vrouestem is deur Loandi Boersma gelewer. Die tromme is oudergewoonte deur Paul vd Waal gespeel en die baskitaar deur Tertius du Selfs die humor wat opduik is satiries en laat mens lag maar met nabetragting.”ĭie album is in April opgeneem deur Lanie vd Walt wat ook die regie en meng behartig het asook die “double -bass” gespeel het. “Die moeilikste ding is sekerlik om met eenvoud ‘n gewigtige saak te kan oordra, en dis wat hier gepoog is. Dit is ‘n eiesoortige stuk werk, heeltemal buiteĭie moderne genre en totaal anders as Botha se vorige Afrikaanse albums. Derhalwe is die album vol akoestiese kitare, klavier, mondfluitjie, trekklavier, saksofoon en orrel.

nuwe afrikaanse musiek

‘n tipe tradisionele, tydlose gevoel…wat dan weer aanleiding gegee het na die idee van die Spookorkes wat hierdie liedjiesĭaar is ook gepoog om soveel as moontlik by tradisionele instrumentasie te bly. Land en omdat die program so ‘n sterk historiese inslag het, het daar ‘n ander element ingetree in die werk nl. “Daar was al ‘n paar liedjies maar toe die TV program “Wie lê waar” opduik het dit die hele album in ‘n ander rigting gestuur.Vanaf September tot Desember 2010 was ons op die pad besig met die verfilming, dwarsdeur die Na 8 jaar het die veteraan kunstenaar Piet Botha weer ‘n Afrikaanse album die lig laat sien.Die nuwe cd heet “Spookpsalms” en bevat 11 splinternuwe komposisies.













Nuwe afrikaanse musiek